Voetspore Agulhas tot Alexandrie Dagboek
'n Kleurvolle en hoogs interessante dokumentasie van die bekende Voetspore-span se sewende reis deur ongenaakbare dog asemrowende Afrika.
In hierdie boeiende dagboek doen Johan Badenhorst self verslag oor sy span se reis van 20 000 km deur die ooste van Afrika, met besoeke aan plekke soos Zambie, Tanzanie, Rwanda, Uganda, Kenia, Ethiopie, Somaliland, Djiboeti, Eritrea, die Soedan en Egipte. Dit is 'n plakboek propvol asemrowende foto's deur Gideon du Preez Swart, kaarte en nuttige inligting vir beide die ervare sowel as aspirant reisiger.
PRODUCT DESCRIPTION
PRODUCT DETAILS
SHIPPING
RETURNS AND REFUNDS
MORE GEAR THAT TRAVELS WELL