Krieket, Kerrie en Gandhi – met Royal Enfields deur Indië
Add To Cart
Sold Out
Johan Badenhorst en sy seun, Streicher, durf die Indiese subkontinent op ysterperde aan. Hulle bly met mikrofone in verbinding, maar is nie altyd lus om te praat nie. Terwyl Streicher vreesloos om haarnaaldraaie swenk, is Johan versigtiger. Albei moet kophou in die druk Indiese verkeer. Dit sorg vir ‘n onvergeetlike pa-en-seun ervaring, waar Johan opnuut besin oor sy pa-wees, maar ook terugdink aan sy eie herkoms.
SKU: