{"product_id":"voetspore-op-die-ewenaar","title":"Voetspore Op Die Ewenaar","description":"\u003cp dir=\"ltr\" role=\"presentation\"\u003e\u003cspan\u003eVoetspore op die ewenaar vertel van Johan Badenhorst en sy Voetspore span se agtste reis deur Afrika. Hierdie keer pak hulle 'n reis op die ewenaar aan: 'n reis wat begin in Kenia, kronkel deur Uganda en eindig in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Soos gewoonlik het die Voetspore manne geen tekort aan avontuur, en hierdie keer selfs aan gevaar, nie. Hulle ontmoet president Barack Obama se ouma in Kenia, klim 'n deel van die Ruwenzoriberge in Uganda, bring 'n dag by die pigmee by Epulu in die DRK deur en sluit die reis af met 'n onvergeetlike bootvaart op die Kongorivier.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Voetspore Online Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50806697885929,"sku":"VSB08","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0801\/0783\/1529\/files\/5700f846-7163ee_140bb820767349b9917eea371ab9ba70_mv2.png?v=1775654017","url":"https:\/\/voetsporeonline.co.za\/products\/voetspore-op-die-ewenaar","provider":"Voetspore Online Shop","version":"1.0","type":"link"}