{"product_id":"voetspore-kookboek","title":"Voetspore Kookboek 2","description":"\u003cp dir=\"ltr\" role=\"presentation\"\u003e\u003cspan\u003eJohan Badenhorst en span het onlangs hul agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank betref. Johan en sy vrou, Almal, put uit ondervinding wanneer hulle die eenvoudige maar watertandlekker resepte met jou deel. Alles word gemaak van een goed uitgewerkte inkopielys; jy koop net die vars produkte langs die pad aan soos jy kan. Hoogtepunte om die honger avontuur te versterk sluit in Keniaanse vermicelli brood, pangebraaide oesters, hoender-flambé met whiskey, Cajun-kabeljou en natuurlik iets vir die soettand. Al die resepte dui die bereidings, en gaarmaaktyd aan sodat jy self kan besluit hoeveel tyd jy het voor die son sak. Die kookboek pas gemaklik in jou voertuig en paneelkissie – en is net so belangrik soos jou domkrag, noodwiel en sleeptou.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Voetspore Online Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50806698180841,"sku":"VSKOOK02","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0801\/0783\/1529\/files\/13034dca-7163ee_1d15a1fdef30493a89a1eed202f02558_mv2.png?v=1775654017","url":"https:\/\/voetsporeonline.co.za\/products\/voetspore-kookboek","provider":"Voetspore Online Shop","version":"1.0","type":"link"}