{"product_id":"voetspore-casablanca-tot-die-kaap","title":"Voetspore Casablanca tot die Kaap","description":"\u003cp dir=\"ltr\" role=\"presentation\"\u003e\u003cspan\u003eŉ Dagboek, 'n kookboek, 'n notaboek ... 'n verslag van 'n tog af teen die westekant van Afrika. Van Casablanca tot die Kaap is Johan se dagboek - die verslag van Dag 1 tot Dag 94.\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eBekende televisie persoonlikheid, program vervaardiger en ervare avonturier Johan Badenhorst vertrek in Mei 2009 saam met die res van die Voetspore span uit Casablanca, Marokko. Die ses manne (in drie 4x4-voertuie) se doel is om in minder as 100 dae na Kaapstad te reis - om 'n weg te baan af teen die westekant van Afrika. Die reis neem hulle deur die ongenadige Sahara, die indrukwekkende reënwoude van Sentraal-Afrika en die ongebaande wee van die Suide. Hulle trotseer uitdagings soos min, maar ontdek in die proses magiese stede soos Fes, Oudane, Timbuktu, Agadez, Kano, Limbe en Fanceville en reis dan kuslangs in Angola waar Damaraland roep. Suid-Afrika se grens word gekruis by Sendelingsdrift en van Alexanderbaai reis hulle saam met familie en vriende tot hulle eindelik hul doel bereik: Kaapstad.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Voetspore Online Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50806697853161,"sku":"VSB06","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0801\/0783\/1529\/files\/8d1e3777-7163ee_f887de413ec54af6a5963f914fa546d8_mv2.png?v=1775654017","url":"https:\/\/voetsporeonline.co.za\/products\/voetspore-casablanca-tot-die-kaap","provider":"Voetspore Online Shop","version":"1.0","type":"link"}