{"product_id":"visa-reisgids-1","title":"ViSA Reisgids 1","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eIn 2019 het die Voetspore manne hulle dertiende ekspedisie aangepak. Hierdie keer het hulle hul paspoorte by die huis gelos en net in Suid-Afrika gereis. Hulle het begin in die Kalahari en reis deur die Richtersveld en Namakwaland, draai dan oos na die Tankwa- en Klein-Karoo voor hulle Baviaanskloof verken. Daarna is dit langs die Wildekus en oor die Drakensberge na die slagvelde van KwaZulu-Natal en dan verder Noord om die weggesteekte wildernisgebiede van Mpumalanga en Limpopo te ontdek. Hulle reis al langs die grens van Botswana, draai dan terug na Van Zylsrus en Askham en voltooi die sirkelroete in die Kalahari en terug na die Kalahari.\u003c\/p\u003e","brand":"Voetspore Online Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50806697820393,"sku":"VISA13","price":319.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0801\/0783\/1529\/files\/8f2f4156-7163ee_2a6bd6514410434ba91aa5303fc07d77_mv2.png?v=1775654017","url":"https:\/\/voetsporeonline.co.za\/products\/visa-reisgids-1","provider":"Voetspore Online Shop","version":"1.0","type":"link"}